2012 Nuwe Begin

Ons verwelkom u by die nuwe Hosea 4:6 webtuiste!

Ons vertrou dat almal die nuwe webtuiste vriendeliker en makliker sal vind om te gebruik.

Soos u kan sien, lyk die webtuiste so 'n bietjie anders as verlede jaar.

Ja, ons was vriendelik verplig om saam met die gedurig veranderende tegnologie 'n stap vorentoe toe neem.


Ons het die afgelope maand die volgende veranderinge aangebring:

Ons gebed is dat die Hosea 4:6 webtuiste 'n positiewe inpak op al ons besoekers reg oor die wêreld sal maak.