Sunday, 16 December 2018

Welkom by ons Hulpbronne Bladsy

Ons bid dat hierdie bladsye vir almal tot seën sal wees.

Lewendige Kerkdiens Uitsendings

  • 2014-03-09
  • View Count 2894
Lewendige Kerkdiens Uitsendings

Die EG Kerk Pretoria-Oos bied lewendige kerkdiens uitsendings oor die Internet aan.

Hierdie uitsendings geskiet op Sondae gedurende die volgende tyde:

  • 09:00 - Oggend Diens
  • 18:00 - Aand Diens

Ons kan ongelukkig nie die video venter op ons blady vertoon nie, maar u kan op die volgende skakel kliek om na die uitsendings bladsy te gaan.

Die datum en tyd in Pretoria Suid-Afrika is nou:

Share

Comment function is not open