Friday, 20 October 2017

Kontak Bladsy

Gebruik die vorm om vir ons of die predikers te kontak.
Kontak Vorm
*
*
*
*
Captcha:
Kontak Hulp

Ons sal dit waardeer indien u vir ons of die predikers terugvoer voorsien:

  • Vind u die webwerf nuttig?
  • Waar is u woonagtig?
  • Het u maklik by 'n kerk ingeskakel?

 

Deur die regte Stuur Aan op die vorm te kies, kan u 'n boodskap na die regte persoon stuur:

  • Navrae
    Gebruik die opsie indien u vir ons algemene terugvoer wil voorsien.  Dit sluit ook enige taal- of spelfoute in wat u op die webwerf raakloop.
  • Prediker se Naam
    Hierdie boodskap sal reguit na die prediker gestuur word.  Gebruik dit indien u navrae oor 'n preek of dalk enige verder bestellings wil plaas.
  • Webtuiste Bestuur
    Indien u enige tegniese vrae het of terugvoer wil voorsien.

Ons sien daarna uit om van al ons besoekers te hoor.