Welkom by ons Media Bladsy

Ons het toestemming van die predikers ontvang om die media boodskappe op die Hosea 4:6 webtuiste te publiseer. Dis nogal 'n uitdaging om die korrekte media formaat te kies, want daar is so baie verskillende toestelle wat deesdae gebruik word om die Internet te lees. Dis waarom al ons media nou op YouTube, die Hosea46Video kanaal, beskikbaar is.

Nota: Ons kry ongelukkig nie meer media uit Suid-Afrika nie, maar soos ek goeie materiaal opspoor, sit ek dit by die Algemene Bronne speellys (playlist)...