Friday, 15 December 2017

Welkom by Oor Ons Bladsy

Die doel met hierdie bladsye is om meer inligting oor ons en die webtuiste met u te deel.
RSS
2017

2017

  • 2017-01-12
  • View Count 322

Seënwense vir die Nuwe Jaar! Ons wil graag hierdie dagstukkie met u deel:

'n Predikant se seun vertel onlangs dat sy Pa elke jaar met die middernagdiens uit 1 Thessalonicense 4:17 lees. Die boodskap is dan: "Hierdie jaar kan die jaar wees waarin Jesus gaan terugkom op die wolke om Sy kinders te kom haal."

Lees Meer...
2016

2016

  • 2016-03-28
  • View Count 461

Of jy nou reg was of nie, 2016 is in volle swang! Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? As mens na wêreld gebeure kyk voel jy maar bekommerd, maar as kind van God weet ons wie is in beheer. Mag 2016 vir u tot geseën wees.

Lees Meer...
2015 is hier

2015 is hier

  • 2014-12-31
  • View Count 772

Nou ja toe, 2015 is hier of jy nou reg is of nie! Ek deel graag die volgende van ʼn onbekende skrywer: “Die son het die laaste keer ondergegaan vir 2014. Maak in 2015 die Aarde jou Skip, die Hemel jou Hawe, die Bybel jou Kaart, God jou Stuurman, Geloof jou Vlag, Gebed jou Kompas en jy sal nooit op die rotse loop nie!”

Lees Meer...
2014 Kraakvars en besig

2014 Kraakvars en besig

  • 2014-03-28
  • View Count 894

Sjoe, 2014 het vinnig gekom en ons is al amper in April. Vir die afgelope paar maande was ons druk baie besig om al ons webtuistes na nuwe sagteware te skuif. Ek wil dit nie weer gou doen nie. Ons het so pas die Hosea 4:6 webtuiste ook klaar gemaak.

Lees Meer...
Totsiens 2012

Totsiens 2012

  • 2012-12-31
  • View Count 978

Nog 'n jaar is verby en ons kan amper nie glo dat dit al 2013 is nie! Ons sien met verwagting uit na dit wat die Here hierdie jaar vir en deur ons gaan doen. Mag alles tot Sy eer geskiet!

Lees Meer...
Stap teen Geweld in Suid-Afrika

Stap teen Geweld in Suid-Afrika

  • 2012-06-14
  • View Count 1447

Almal word hartlik uit genooi om deel te neem aan die Stap teen geweld wat op 19 Junie 2012 om 10h00 vanaf die Pretoria Kunsmuseum tot by die Uniegebou gehou sal word.

Lees Meer...
2012 Nuwe Begin

2012 Nuwe Begin

  • 2012-01-06
  • View Count 950

Ons verwelkom u by die nuwe Hosea 4:6 webtuiste! Ons vertrou dat almal die nuwe webtuiste vriendeliker en makliker sal vind om te gebruik.

Lees Meer...
2011 Na 'n Jaar

2011 Na 'n Jaar

  • 2011-12-31
  • View Count 821

Op 8 Januarie 2011 het die Hosea 4:6 webtuiste amptelik die wêreld gesien, of sal ek sê, het ons die webtuiste aan die wêreld bekend gestel. As ons terug kyk na 2011 kan ons sê dat die Here ons webtuiste geseën het.

Lees Meer...
Wie is Ons?

Wie is Ons?

  • 2011-08-07
  • View Count 965

In 2001 het ons na Kanada vanuit Suid-Afrika geïmmigreer. Ons is baie dankbaar dat ons hier kan wees en het intussen Kanadese burgerskap aanvaar.

Lees Meer...