Sunday, 16 December 2018

Welkom by Oor Ons Bladsy

Die doel met hierdie bladsye is om meer inligting oor ons en die webtuiste met u te deel.

2016

  • 2016-03-28
  • View Count 850
2016

Of jy nou reg was of nie, 2016 is in volle swang! Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? As mens na wêreld gebeure kyk voel jy maar bekommerd, maar as kind van God weet ons wie is in beheer. Mag 2016 vir u tot geseën wees. Kyk wat kan ons uit die Psalms leer.

1 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?

2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.

4 Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.

5 Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.

6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.

7 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.

8 Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.

Psalm 121

As on terug kyk na wat met ons webtuiste in 2015 gebeur het, deel ek in alle nederigheid die volgende statistiek met u. Onthou alle eer kom die Here toe en hierdie werk is om Sy koningryk uit te brei:

Share

Comment function is not open