Sunday, 16 December 2018

Welkom by Oor Ons Bladsy

Die doel met hierdie bladsye is om meer inligting oor ons en die webtuiste met u te deel.

2012 Nuwe Begin

  • 2012-01-06
  • View Count 1299
2012 Nuwe Begin

Ons verwelkom u by die nuwe Hosea 4:6 webtuiste!

Ons vertrou dat almal die nuwe webtuiste vriendeliker en makliker sal vind om te gebruik.

Soos u kan sien, lyk die webtuiste so 'n bietjie anders as verlede jaar.

Ja, ons was vriendelik verplig om saam met die gedurig veranderende tegnologie 'n stap vorentoe toe neem.

 

 

Ons het die afgelope maand die volgende veranderinge aangebring:

  • Ons het besluit om al die video's na Vimeo Internet Diens (soos YouTube) te skuif. Ons vertrou dat hierdie verandering die speel en aflaai van video's sal verbeter. ('n Gratis Vimeo lidmaatskap word vereis om die video's te kan aflaai.)
  • Ons het ook al die Media en Hulpbronne bladsye na "blogs" oorgeskakel. Deur die verandering poog ons om die organisering van die inligting te vergemaklik.
  • (Laat gerus vir ons weet hoe u oor die verandering voel en of ons ons doel bereik het.)

Ons gebed is dat die Hosea 4:6 webtuiste 'n positiewe inpak op al ons besoekers reg oor die wêreld sal maak.

Share

Comment function is not open