Friday, 20 April 2018

Welkom by ons Predikers Bladsy

Ons is baie dankbaar vir die toestemming wat ons ontvang het om die media op die Internet beskikbaar te maak. Mag die Here julle sëen met insig, wysheid, krag en deursettings vermoeë om getrou die Woord te bedien en vir ons oop te breek. Al ons media in nou op YouTube, die Hosea46Video kanaal, beskikbaar.

Ps. Raymond Lombard

  • 2013-08-07
  • View Count 6474
Ps. Raymond Lombard

Pastoor Raymond Lombard is al reeds vanaf 1982 in die voltydse bediening. Hy is bekend vir sy weeklikse aanbieding van Fokus op die Woord op Radio Tygerberg, wat meer as 528 000 luisteraars in die Wes-Kaap bereik.

Benewens sy rol as senior leraar in Parow Lewende Woord Gemeente, dien hy ook in verskeie leierskaprolle wat sending en opleiding betref. Hy is direkteur van "Wheels for God's Word" ( www.wheelsforgod.org.za ) wat werksaam is in meer as 28 lande in Afrika.

Pastoor Lombard kan direk gekontak word op die volgende maniere:

  • Gebruik ons Kontak bladsy om epos te stuur.
  • Telefoon: +27 (021) 939-1898
  • Faks: +27 (021) 939-0092

Share

Comment function is not open