Welkom by ons Predikers Bladsy

Ons is baie dankbaar vir die toestemming wat ons ontvang het om die media op die Internet beskikbaar te maak. Mag die Here julle seën met insig, wysheid, krag en deursettings vermoeë om getrou die Woord te bedien en vir ons oop te breek. Al ons media in nou op YouTube, die Hosea46Video kanaal, beskikbaar.

Dr. Andre Bester
Doktor Andre Bester
Dr. Hennie Prinsloo
Doktor Hennie Prinsloo
Ds. Johan Botha
Dominee Johan Botha
Ds. Johan Cloete
Dominee Johan Cloete
Ps. Raymond Lombard
Pastoor Raymond Lombard
Dr. Soon Zevenster
Doktor Soon Zevenster