2015 is hier

Nou ja toe, 2015 is hier of jy nou reg is of nie! Ek deel graag die volgende van 'n onbekende skrywer: “Die son het die laaste keer ondergegaan vir 2014. Maak in 2015 die Aarde jou Skip, die Hemel jou Hawe, die Bybel jou Kaart, God jou Stuurman, Geloof jou Vlag, Gebed jou Kompas en jy sal nooit op die rotse loop nie!”

Mag u 'n geseënde 2015 ervaar en ons bid dat die Here u sal seën met alles wat u benodig gedurende hierdie nuwe jaar!

Kom ons kyk terug na wat met ons webtuiste in 2014 gebeur het. Ek wil in alle nederigheid die volgende statistiek met u deel. Onthou alle eer kom die Here toe en hierdie werk is om Sy koninkryk uit te brei:

2014 YouTube Summary